Page 1 of 1

The Big Gong Shoot

Posted: Mon Nov 14, 2016 11:45 am
by Bushpig7
Hallo

Ons beplan n Langafstand Gongskiet vir die 14 Januarie 2017. The Big Gong Shoot gaan by Fort Mistake Noord-Wes Natal aangebied word. Afstande tussen 400m en 1000m. Kalibers Senterslag uit die skouer geskiet. Gongs Plus Minus 2 MOA groot. 3 Skote per gong . Skiet saam met jou spoter .15 Gongs vir die dag . Alle afstande sal bekend wees. Wat jy kan dra mag jy gebruik om meer te skiet. Inskrywing R400 per person.

Navrae Stuur my n Whatsapp nul79204 Tripple69

Groete Bushpig 7

Re: The Big Gong Shoot

Posted: Mon Nov 14, 2016 4:37 pm
by Balljoint
1000m uit die skouer??
Ek kom nie eers by 300m uit nie.

Re: The Big Gong Shoot

Posted: Mon Nov 14, 2016 5:18 pm
by 6.5/284Norma
Balljoint wrote:1000m uit die skouer??
Ek kom nie eers by 300m uit nie.
Ek dink dit beteken daar word nie van'n skiettafel af geskiet nie.

Re: The Big Gong Shoot

Posted: Mon Nov 14, 2016 6:14 pm
by Bushpig7
Net die Advertensie

Re: The Big Gong Shoot

Posted: Mon Nov 14, 2016 6:32 pm
by Bierseun
Lyk lekker !!!


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: The Big Gong Shoot

Posted: Mon Nov 14, 2016 6:36 pm
by Bushpig7
Balljoint as jy will wys hoe is jy meer as welkom, maar die organisers claim TV rights

Groete
Bushpig 7

Re: The Big Gong Shoot

Posted: Fri Nov 18, 2016 8:37 am
by Greyghost
Entered :)