Page 1 of 1

Nuwe roep CD: Tafjak vol.4

Posted: Tue Nov 08, 2016 10:55 am
by Geno
Jis manne.
Ons het so klompie van Oom Taffie se nuwe Volume 4 roep CD ingekry.

Koerier/Postnet is R100

Ons hou ook vol.1, 2 en 3+DVD aan.

Tafjak vol.1 R 200.00
Tafjak vol.2 R 250.00
Tafjak vol.3+DVD R 350.00
Tafjak vol.4 R 250.00

Bestellings kan geplaas word by geno@ggvarminting.co.za


//uploads.tapatalk-cdn.com/20161108/dc8ec3b8bf8a97a7f28ecbcc53dcfc41.jpg

Re: Nuwe roep CD: Tafjak vol.4

Posted: Tue Nov 08, 2016 12:41 pm
by Riaan Kriel
Wat se klanke is op die nuwe cd?

Re: Nuwe roep CD: Tafjak vol.4

Posted: Tue Nov 08, 2016 12:54 pm
by Gernie
.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Re: Nuwe roep CD: Tafjak vol.4

Posted: Tue Nov 08, 2016 1:57 pm
by Geno
Tafjak4.jpeg

Re: Nuwe roep CD: Tafjak vol.4

Posted: Mon Nov 14, 2016 4:56 pm
by partner
Hallo Geno. Jammer vir die high jack. Wil net hoor of jy nog van Louis se 2 de cd nog oor het. Die laaste 1 van hom.
Groete oom Dirk

Re: Nuwe roep CD: Tafjak vol.4

Posted: Mon Nov 14, 2016 5:12 pm
by Geno
Hallo Oom Dirk.
Ek het voorraad van die Paljas CD's.
So ook Blackjack Vol.1
R250.00 elk.

Groete

Re: Nuwe roep CD: Tafjak vol.4

Posted: Tue Nov 15, 2016 5:11 pm
by partner
Hallo Geno. Dankie vir die terugkom. Soos ek gese het ek stel belang in Louis se Paljas die laaste 1 wat soek die maat op het. Sal jy asb. so gaaf wees om vir my die name te stuur op daardie betrokkr CD. My e-pos gaan nie deur na jou toe direk nie. My e-pos adres is dehart@telkomsa.net. Wil jy nie asb. so gaaf wees om my te antwoord op my e-pos adres asb. Dan hou ons die draad skoon.
Groete Oom Dirk

Re: Nuwe roep CD: Tafjak vol.4

Posted: Sun Oct 27, 2019 12:06 pm
by Geno
Dagsê.
Ek bemark nie meer Taffie Mulder se CDs nie.
Belangestellendes daarin kan hom gerus kontak om sy klanke te bekom.
Groete
Geno