Page 1 of 1
stainless geweer
Posted: Sun Nov 06, 2016 9:07 pm
by jakkat
Skiet enige iemand hier met n stainles steel geweer in die aand? Blink hy nie met die lig nie? Veral as daar nog n silencer op is? Wil vir my n 243 howa dik loop koop maar ek het acid hande as ek aan n geweer vat moet ek hom af fee anders is hy bloed rooi die volgende oggend? Enige help sal waardeur word
Mooi loop
Re: stainless geweer
Posted: Sun Nov 06, 2016 11:10 pm
by BeesBreet
Oom Taf se 6mm Dasher is stainless as Ek reg onthou... en hy het ook nie die "cone" oor sy lig nie. En hy is maar een van die leermeesters...
Re: stainless geweer
Posted: Mon Nov 07, 2016 6:18 am
by Herman Huyser
Jakkat,
Gebruik camo tape om die loop toe te draai, dan blink hy nie. EK gebruik hierdie tape op my SS geweer en het nog geen probleme ondervind nie.
SO verkoop dit:
https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... cloth_tape
Re: stainless geweer
Posted: Mon Nov 07, 2016 8:55 am
by prohunt
More Jakkat,
Altwee my jakkalsgewere het stainless lope. Jy kan maar gerus voortgaan met jou voorneme. Die weerkaatsing van die lig vanaf die loop kan soms pla maar as jy 'n probleem het daarmee of bekommerd is dat die jakkals 'n weerkaatsing gaan waarneem maak jy net vir jou 'n kous wat sommer oor die loop en die knaldemper trek. Ek het vir my sommer sulke kouse van "wetsuit" materiaal gemaak.
Lekker jag
Johan
Re: stainless geweer
Posted: Mon Nov 07, 2016 11:20 am
by Wayne
Jakkat
Mine are also stainless. 204 barrel is dull but 22-250 barrel was shinny. I sprayed it with a desert sand spray paint and it works fine.
I didnt' want to cerecote in case I did not like the out come. paint has been on for 3 years now and is as good as new.
Whats app me and I will send you a picture 084 4910 618
Re: stainless geweer
Posted: Mon Nov 07, 2016 8:56 pm
by Bushpig7
Jakkat
Ceracote is n baie gooie oplossing vir die Roes en blik problem.
Camo tape het ek gevind trek vog en dan roes die geweer onder die tape.
N blou gepolished loop gaan net so veel blik as n stainless in die lig die finish is wat lig weerkats
Groete
Bushpig 7
Re: stainless geweer
Posted: Tue Nov 08, 2016 7:09 am
by jakkat
Dankie vir almal se raad ,as als goed gekeur is gaan ek terug kom na julle idees hoe om dit te kamofleer dankie almal