Page 1 of 1

jong jakkalse

Posted: Sun Nov 06, 2016 7:17 pm
by jakkat
Naand manne, loop die jonges al, het min uitgegaan die laaste ruk maar het middel laas maand die hele stel geskiet ,reun,teef en 6 jonges net toe hulle op die oulike staduim is ,maar moet weer uitgaan in die toekoomende week ,loop die jonges al want daardie was nog te klein om aleen te loop, en op wat trek julle manne hulle lekker plat?

Re: jong jakkalse

Posted: Wed Nov 09, 2016 6:18 pm
by Wayne
None are running around this side yet. Next month

Re: jong jakkalse

Posted: Thu Nov 10, 2016 10:14 am
by Piet Pille
Die wat ons laasweek by die Ops in Namaland gekry het wat almal nog baie klein

Re: jong jakkalse

Posted: Sat Nov 12, 2016 11:32 am
by jakkat
ek het gister jong jakkals spore gekry gaan vinaand in die rigting roep waar na die spore toe werk

Re: jong jakkalse

Posted: Sat Nov 12, 2016 3:41 pm
by Bushpig7
Het al n paar geskiet

Bushpig 7

Re: jong jakkalse

Posted: Sat Nov 12, 2016 4:01 pm
by Henrie_270
Het eergister aand een so 'n kilometer van nes af gekry ,maar meeste is nog naby of in neste.

Mooiloop