Page 1 of 1
QuickLoad data vir .270win nodig!
Posted: Sun Nov 06, 2016 1:10 pm
by Swapo
Kan iemand my asb help met QL vir volgende,
.270 win tikka s/v
Loop: 24 dium
Punt: 135gr sierra match
Primer: Federal L/R magnum
Dop: sako ( h2o cap is 70.97gn, gevuurde dop gemiddeld )
Kruit: S355 ( batch 011-15 )
Spoed: 2755 gemiddeld met 49.5gn
TPL: 85.5mm
Dankie
Re: QuickLoad data vir .270win nodig!
Posted: Sun Nov 06, 2016 1:35 pm
by Supacow
Hier kom n suksesverhaal
Re: QuickLoad data vir .270win nodig!
Posted: Sun Nov 06, 2016 4:27 pm
by Gawie(13mm)
Jou dopvolume is bietjie geil maat.
Jy moet 'n leë dop ook weeg en dan 'n dop vol water met 'n druppel seep in weeg en die twee van mekaar aftrek om die dopvolume te bepaal.
Re: QuickLoad data vir .270win nodig!
Posted: Sun Nov 06, 2016 5:42 pm
by Swapo
Skuus, het dit reg gemaak!
Dankie
Re: QuickLoad data vir .270win nodig!
Posted: Sun Nov 06, 2016 6:06 pm
by Gawie(13mm)
Daar is twee nodes wat kan werk.
50 gr behoort jou 2780 op die chrony te gee en 52.5gr sal teen 2905 stap.
Albei is baie veilig wat druk aanbetref. Die hoër een van die twee is steeds 10 000 psi onder maks druk. Die volgende node lê egter taamlik in die rooi.
Re: QuickLoad data vir .270win nodig!
Posted: Sun Nov 06, 2016 6:44 pm
by Swapo
Dankie Gawie vir die inligting.
QuickLoad data vir .270win nodig!
Posted: Fri May 26, 2017 7:39 pm
by Philip_L
Volg