Page 1 of 1

Elande tussen bees

Posted: Sat Nov 05, 2016 11:14 am
by Flip Nel
Paar Foto's van Elande wat saam met die bees kom water suip

http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3961.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3958.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3955.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3952.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3949.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3948.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3850.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3857.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3852.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3851.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC2830.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC2827.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC2816.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC2815.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC2813.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC2811.jpg

Re: Elande tussen bees

Posted: Sat Nov 05, 2016 12:45 pm
by vossie1
Nice Flip, sal nogal like om daai skewe horing te jag. Shit sien nou eers daar is twee ;D teel julle dit so! is dit die nuwe trend :laugh: :laugh:

Re: Elande tussen bees

Posted: Sat Nov 05, 2016 1:17 pm
by Flip Nel
vossie1 wrote:Nice Flip, sal nogal like om daai skewe horing te jag. Shit sien nou eers daar is twee ;D teel julle dit so! is dit die nuwe trend :laugh: :laugh:
Sien dit noggal gereeld, weet nie of dit die drade is wat hulle dalk seerkry as hulle klein is nie maar dit is algemeen veral onder die koeie.

Re: Elande tussen bees

Posted: Sat Nov 05, 2016 1:32 pm
by vossie1
Kan jy glo dit is nogal snaaks om twee bymekaar te sien.

Re: Elande tussen bees

Posted: Sun Nov 06, 2016 7:59 pm
by Frederik
Bees camo dis al wat ek kan sé as jy hulle wil jag

Re: Elande tussen bees

Posted: Tue Nov 08, 2016 1:31 pm
by FHM
Lyk of jou grond natgeword het Flip, of is die lig bedrieglik? - het jy toe reen gehad al van laasweek Vrydag af?
Ons het 25 mil gehaad hier Sondagaand

Re: Elande tussen bees

Posted: Tue Nov 08, 2016 2:53 pm
by Flip Nel
FHM wrote:Lyk of jou grond natgeword het Flip, of is die lig bedrieglik? - het jy toe reen gehad al van laasweek Vrydag af?
Ons het 25 mil gehaad hier Sondagaand
Great

staan nou op 35mm daai wat jy sien is ystervarke wat pype stukkend gebyt het, was laasweek voor die reen gewees.

Re: Elande tussen bees

Posted: Wed Nov 09, 2016 7:07 am
by FHM
Flip nel wrote:
FHM wrote:Lyk of jou grond natgeword het Flip, of is die lig bedrieglik? - het jy toe reen gehad al van laasweek Vrydag af?
Ons het 25 mil gehaad hier Sondagaand
Great

staan nou op 35mm daai wat jy sien is ystervarke wat pype stukkend gebyt het, was laasweek voor die reen gewees.
Sal maar moet gaan rugvelle (mielies) bymekaar maak... ;)

Hier net buite Tsumeb oppad GFTN toe asook Otavi toe gooi hy nou donkerblou water - weerlig erg

Re: Elande tussen bees

Posted: Wed Nov 09, 2016 8:26 am
by Flip Nel
Great

staan nou op 35mm daai wat jy sien is ystervarke wat pype stukkend gebyt het, was laasweek voor die reen gewees.[/quote]

Sal maar moet gaan rugvelle (mielies) bymekaar maak... ;)

Hier net buite Tsumeb oppad GFTN toe asook Otavi toe gooi hy nou donkerblou water - weerlig erg[/quote]

Hier is dit blou niks wolke nie, sal maar sien vandag wens ek kon plan maak met ystervarke maar ja mooi dag vir jou