Eerste bok met bogie - verlore siel !
Posted: Wed Jul 27, 2011 4:06 pm
Foto van my eerste bok met die boog. Het so vinnig gebeur dat ek nog my kantoorbroekie aangehad het. Bietjie laat geskiet na my sin, maar ek was seker van die skoot. Ongeveer 30 M ( Gerhard - check weer bietjie daai Bow Tech slogan ! ) Qaway en die pyl is regdeur. 90kg aan die hak.
Assasin op #65
St Epic 340
125 gr Slick Trick Magnum
Totale pylgewig - 472 gr.
Sy het omtrent 50m gegaan voor dit tyd geword het.
Het my dinges gesien met die manier van jag !
Louis Fouche stuur groete aan al die bekendes en ek kan beslis sy opset en kwaliteiet van diens aanbeveel.
[img width=560 height=373]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... G_1401.jpg[/img]