Databasis vir Roepkursus opleiers:
Posted: Tue Nov 01, 2016 7:56 pm
Is dit moontlik dat daar n databasis saamgestel kan word oor persone wat amptelik in die bedryf is as sogenaamde 'opleiers'.
Dit sal gerieflik wees as die inligting soos per provinsie beskikbaar kan wees met kontak nommers - asook n volledige profiel mbt hul ondervinding ens.
Ek glo dat die info n bydrae kan maak mbt n behoefte bepaling wanneer ongedierte jagters meer kennis wil inwin.
Dankie
Stf