Winchester Mod 70 sneller
Posted: Tue Nov 01, 2016 6:40 am
Goeie dag
Weet julle wie maak Winchester Model 70 snellers. Ek is op soek na n sneller om my standaard sneller te vervang. Ek is besig om n 6mm dasher te laat bou en kort n sneller wat lekker lig kan stel.
Konrad
Sent from my SM-G930F using Tapatalk