Page 1 of 1
.44 Magnum Ruger
Posted: Wed Jul 27, 2011 12:46 pm
by Problem Animal Control
Manne
Net vir interessantheid het ek hierdie topic opgesit. Ek het n .44 Magnum Ruger semi outo,magasyn vat drierondtes,is daar iemand wat weet van so n geweer,ek bedoel wat al een gesien het?
PAC
Re: .44 Magnum Ruger
Posted: Wed Jul 27, 2011 1:45 pm
by Biltong
Nee, nog nooit gesien.
Miskien moet jy 'n foto opsit? Dan sal meer mense dit al gesien het.

Re: .44 Magnum Ruger
Posted: Wed Jul 27, 2011 2:00 pm
by Problem Animal Control
Ek het gevrees dat iemand gaan se ek moet n foto opsit,ek het nognooit nie maar sal probeer
Re: .44 Magnum Ruger
Posted: Wed Jul 27, 2011 3:22 pm
by Problem Animal Control
[img width=560 height=420]
http://i640.photobucket.com/albums/uu12 ... 727322.jpg[/img]
UITEINDELIK,hierdie computer van my het vandag onbekende tale van my kant af gehoor. Daar is hy nou manne
Re: .44 Magnum Ruger
Posted: Wed Jul 27, 2011 4:10 pm
by Biltong
PAC,
Baie interressant!! Ek wonder wat is sy geskiedenis.
Het al met hom gejag of skiet hy net blikkies?

Re: .44 Magnum Ruger
Posted: Wed Jul 27, 2011 5:44 pm
by Problem Animal Control
Het al op die skietbaan gespeel,o ja en n vark wat nie wou vrek nie uitgehelp. Daai 250greiners SWC maak mooi,het hom op 50m van skuins agter,agter die oor gepiets en toep val hy soos n sak stront,altwee o? het hul kaste verlaat. Hy moet nog sy scope op kry dan kan ons lekker speel want ek en die oop visier werk nie saam nie.
PAC