Page 1 of 1
Burris service, don't hold your breath
Posted: Fri Oct 28, 2016 11:59 am
by HenkM
Hi Manne
Het julle al ooit die warranty op n burris scope getoets? Ek sukkel my vrek om n replacement van die agnete af te kry.
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Fri Oct 28, 2016 2:05 pm
by afrikanerbloed
My revolwer het my Burris se kruishaar gebreek
Ek het dit direk Usa toe gestuur nadat ek hulle gekontak het.
Bietjie meer as 2 maande later is die scope terug sonder enige kostes nie
Groete
Johan
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Fri Oct 28, 2016 4:09 pm
by HenkM
Dis great. Weet nie of hulle nou n ander houding het nie...
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Fri Oct 28, 2016 4:12 pm
by HenkM
Dalk het itar dit net onmoontlik gemaak om "tactical" scopes te pos...
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Sun Oct 30, 2016 12:04 pm
by 6.5/284Norma
Ek het 'n geweer met 'n Burris op tweedhands gekoop en die scope aan 'n vriend verkoop. Ons vind toe uit dat die kruisdraad
skeef sit. Die scope is terug Amerika toe en drie weke later kry my vriend die nuwe model van die scope afgelewer, geen probleme!
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Sun Oct 30, 2016 12:16 pm
by Boesman10
Die range funksie op 'n Eliminator III wou nie werk nie. Ek het hom na S&O gestuur wat hom na die plaaslike agent gestuur het en 4 weke laater het ek 'n nuwe scope gekry.
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Mon Oct 31, 2016 8:43 pm
by HenkM
Lyk my ek is maar net ongelukig dan. Wat ek wel weet is dat ek nou baie spyt is dat ek nie eerder net gehoes het en n nightforce gekoop het nie. Weet enigiemand van n nightforce nxs, br of atacr wat al fout gehad het?
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Mon Oct 31, 2016 8:59 pm
by JPS
Ek glo al daai scopes het al 'n fout gehad. Geen scope is onfeilbaar nie. Di epersentasie van hulle wt fout gegaan het is dalk minder...
Op tyd, lank terug het ek vir Sportsmans warehouse gewerk en het eers gedink GM krieket bats is by verre die slegste brand wat daar is oor die hoeveelheid comebacks. Toe ek die persentasie verkope teen returns uitwerk was dit by verre die minste returns van al die brands gewees. Dit kan ook hier geld.
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Mon Oct 31, 2016 9:01 pm
by Frikkie Coetzee
HenkM wrote:Lyk my ek is maar net ongelukig dan. Wat ek wel weet is dat ek nou baie spyt is dat ek nie eerder net gehoes het en n nightforce gekoop het nie. Weet enigiemand van n nightforce nxs, br of atacr wat al fout gehad het?
Ja. Ek weet van n BR en n NXS wat gefail het. Na beste van my wete is hulle vervang. No questions asked.
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Tue Nov 01, 2016 10:15 pm
by HenkM
Vandag n epos van Andre by African outdoor sports ontvang. By gaan vir my n plan maak en n nuwe Burris stuur. Baie bly dat hy darem agter die produk wat by versprei staan. Sal laat weet hoe my tweede Burris doen.
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Fri May 18, 2018 3:56 pm
by PieterCoertzen
HenkM, het jy toe die tweede Burris ontvang?
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Fri May 18, 2018 6:56 pm
by HenkM
Yes, maar het n Sightron gekoop voor hy by my uitgekom het. Vriend het toe die Burris by my gevat en sovĂȘr is ek nie bewus van enige probleme nie
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Sat May 19, 2018 6:42 am
by Dirkvh
Boesman10 wrote:Die range funksie op 'n Eliminator III wou nie werk nie. Ek het hom na S&O gestuur wat hom na die plaaslike agent gestuur het en 4 weke laater het ek 'n nuwe scope gekry.
Selfde hier. Hul het nogals die groter boetie vir my gegee.
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Sun May 27, 2018 8:23 pm
by Reloader270
Die produk en maatskappy is baie goed, maar dit is mense wat dit 'n slegte naam gee. As die plaaslike agent dan nie die diens kan/wil lewer nie, kontak Burris direk in Amerika.
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Mon May 28, 2018 10:18 am
by 30-06
Ek het ook n probleem gehad met n scope wat geval het.
Hulle het die scope vervang met n nuwe een.
Ek vermoed dit was die agente in Durban aangesien dit redelik vining was.
Ek was baie dankbaar.
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Mon May 28, 2018 11:17 am
by Jaco B
Burris het my E1 vervang sonder enige koop bewys en dit nogal met die nuwer model. Ek moes net wag vir stock om in die land in te kom.
Ek dink die handelaar maak n groot verskil in hoe jy gehelp word?
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Wed Jun 06, 2018 1:42 pm
by Steppenwolf
Burris se diens is puik en selfs nog beter as die verspreider/agent sy kant bring.
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Tue Jun 19, 2018 9:06 am
by sako 30-06
HenkM wrote:Vandag n epos van Andre by African outdoor sports ontvang. By gaan vir my n plan maak en n nuwe Burris stuur. Baie bly dat hy darem agter die produk wat by versprei staan. Sal laat weet hoe my tweede Burris doen.
Hallo Henk
Kan jy dalk vir my Andre se kontak besonderhede stuur?
My Burris gee my ook probleme, sal graag wil kyk wat kan ek doen om die probleem op te los.
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Tue Jun 19, 2018 9:15 am
by HenkM
Sal vir jou pm
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Tue Jun 19, 2018 1:04 pm
by sako 30-06
HenkM wrote:Sal vir jou pm
Baie dankie Henk.
Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Wed Jun 20, 2018 2:52 pm
by sako 30-06
Burris het duidelik besluit om hulle diens te verbeter.
EK het gister hulle gebel oor my Burris Fullfield E1 wat foutief is, vanoggend was ek by VLT en hulle het my ou een vervang met n nuwe een en ook sommer die nuwe scope op my geweer gesit ook.
Die beste van alles is, my scope was die ou model en ek het vandag die nuwe model gekry.

Re: Burris service, don't hold your breath
Posted: Wed Jun 20, 2018 8:48 pm
by HenkM
Awesome