Page 1 of 1
Super Gunsmiths
Posted: Fri Oct 28, 2016 9:39 am
by PaulM
Super Gunsmiths offer you their new SuperMount scope mounts. It is guarenteed not to come loose
from your weapon. Ever.
Re: Super Gunsmiths
Posted: Fri Oct 28, 2016 9:43 am
by LoopSoosStroop
Kyk hoe #%* hulle daardie Mini op.... My Ruger hart bloei...
Re: Super Gunsmiths
Posted: Fri Oct 28, 2016 9:45 am
by FHM
Ja nee die prentjie kan mens nagmerries gee!
Watter normaal denkende mens vang so iets aan?
Genugtig!
Re: Super Gunsmiths
Posted: Fri Oct 28, 2016 9:45 am
by Lourens Potgieter
Puik vakmanskap.
Re: Super Gunsmiths
Posted: Fri Oct 28, 2016 11:01 am
by THOMAST
'n Boer maak 'n plan Pappa..
Bubba het hom klaar gemaak!
Re: Super Gunsmiths
Posted: Fri Oct 28, 2016 11:10 am
by 6mmMusgrave
Welding kon beter maar verder nie te sleg nie.
Re: Super Gunsmiths
Posted: Fri Oct 28, 2016 11:11 am
by FCLoretz
Lyk soos 'n Fanie modification
Re: Super Gunsmiths
Posted: Fri Oct 28, 2016 11:56 am
by tripodmvr
Hier is 'n verbeterde model.
Lee Enfield Africa Style.jpg
Re: Super Gunsmiths
Posted: Fri Oct 28, 2016 12:03 pm
by FHM
tripodmvr wrote:Hier is 'n verbeterde model.
Lee Enfield Africa Style.jpg
Nou dit maak seer hoor!

Re: Super Gunsmiths
Posted: Fri Oct 28, 2016 1:30 pm
by Wouter Roets
Gert! Gert is dit jy?!!!
Re: Super Gunsmiths
Posted: Fri Oct 28, 2016 1:35 pm
by Hingsding
Ek is 100% oortuig daarvan dat daar n spesiale plekkie in die hel is vir mense wat n vuurwapen so opmors

Re: Super Gunsmiths
Posted: Fri Oct 28, 2016 5:24 pm
by Geno
Wouter Roets wrote:Gert! Gert is dit jy?!!!
Hy sou eerder 'n DSB Mauser vanuit sinkplate cast en doppe vanaf .375 na .505Gibbs vorm.
Re: Super Gunsmiths
Posted: Fri Oct 28, 2016 6:15 pm
by gbvl
tripodmvr wrote:Hier is 'n verbeterde model.
Lee Enfield Africa Style.jpg
Ah so dis wat hulle bedoel met n "bolt action"
Re: Super Gunsmiths
Posted: Fri Oct 28, 2016 6:41 pm
by Riaan Beeslaar
gbvl wrote:tripodmvr wrote:Hier is 'n verbeterde model.
Lee Enfield Africa Style.jpg
Ah so dis wat hulle bedoel met n "bolt action"
Waar kan ek so bolt action kry, WAAR WAAR?

Re: Super Gunsmiths
Posted: Sun Nov 06, 2016 12:25 pm
by Ultralight
Hingsding wrote:Ek is 100% oortuig daarvan dat daar n spesiale plekkie in die hel is vir mense wat n vuurwapen so opmors

Ja, wel as julle mooi kyk, sal jy sien die ambagsman het nie eers die kolf afgehaal vir die delikate joppie nie. Hy kon die plek aan die brand gesteek het met sulke onverskillige vakmanskap!
Miskien was die plan om sommer gelyke tyd die bedding te verbeter...
Groete,
Ultralight
Sent from my SM-P905 using Tapatalk
Re: Super Gunsmiths
Posted: Mon Nov 07, 2016 6:52 am
by dehacked
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161107/ebab9141ac865ae481823e6671a1b3a9.jpg
Hier is die joppie wat op my 303 gedoen is. Sover ek dit het, het my oupa dit self gedoen op die plaas met acetelien. Die roer was al die jare die bakkie geweer en ek bring darem nog elke jaar ietsie van die veld af met hom. Die werk is darem so bietjie afgewerk en die kolf glo ek is afgehaal voor daar gewerk is. Nou as 'n plaas boer so kan maak dan het ek ook maar vrae oor die super gunsmith wat hier gepos is.