Gatiepie bloei alweer
Posted: Thu Oct 27, 2016 10:06 am
Gatiep betaal sy laaste onderhoudstjek aan Meraai want Adoons het 18 jaar oud geword.
Hy sê vir Adoons: "Adoons, vat djy nou die tjek vir djou ma en sê vir haar dit is die laaste oenderhoudstjek wat sy in haar hiele liewe van my kry, want djy is nou agtien. Dan kyk djy hoe lyk haar gesig en kom sê vir my."
So gesê, so gedaan. Adoons vat die tjek en gaan gee dit vir sy ma.
"Ma," sê Adoons, "Pa sê dit is die laaste oenderhoudstjek wat djy in djou hiele liewe van Pa af kry, en Pa sê ek moet sommer kyk hoe lyk djou gesig solat ek vi hom kan gaan vertel."
Meraai antwoord: "Nou loep sê djy vi djou Pa dat djy in alle geval nie sy kjênd is nie en dan kom sê djy vi my hoe lyk djou Pa se gesig!"