Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Tue Oct 25, 2016 9:02 pm
by emdebeer
Naand manne
Ek is Etienne van Nelspruit. Ek skiet .270, .308 en hopeluk binnekort 6.5mm Creedmoor. Ek stel belang in lang afstand skiet en jag wanneer die geleentheid homself voordoen. Ek het reeds baie geleer op die forum, baie dankie daarvoor!

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Oct 25, 2016 9:05 pm
by PWV
Welkom Etienne! Ek hoop jy geniet dit hier op die forum. Neem deel, gee raad, vra raad en baklei >:+ as dit nodig is!

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Oct 25, 2016 9:20 pm
by Konrad308
Welkom Etienne. Mens leer baie hier.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk