Page 1 of 1
Motifeering vir .22
Posted: Tue Jul 26, 2011 7:48 pm
by henried
n Vriend het n .22 Bruno vir my gegee. Ek wil nou met die hele proses begin.
Die ouens se ek gaan sukkel met die .22, so wat kan ek gebruik as motivering?
Re: Motifeering vir .22
Posted: Tue Jul 26, 2011 7:59 pm
by Problem Animal Control
Henried
Naand,gee my jou e-mail adres dan mail ek vir jou,jy moet net jou en die geweerbesonderhede opsit en siedaar. Ek het lisensie gekry vir my .22 BRNO en ek bly in die dorp.

PAC
Re: Motifeering vir .22
Posted: Tue Jul 26, 2011 8:00 pm
by Jaco Swart
Stuur my jou mail adres dan stuur ek myne vir jou . Hy is goedgekeur verlede jaar .
Re: Motifeering vir .22
Posted: Wed Jul 27, 2011 8:08 am
by Drenalinjunkie
Sal julle manne my miskien ook kan help. Ek moet aansoek doen vir n semi auto .22 browning geweer wat ek by my oupa gekry het.
Dankie
Re: Motifeering vir .22
Posted: Wed Jul 27, 2011 8:15 am
by henried
Dankie julle, wardeer.
Re: Motifeering vir .22
Posted: Thu Jul 28, 2011 5:24 pm
by .::Alwyn-U::.
Ek weet nie hoe julle manne te werk gegaan het nie, ek het maar sportskut status as motivering gebruik.
Groete
Re: Motifeering vir .22
Posted: Fri Jul 29, 2011 9:11 am
by pietjacobs
Drenalinjunkie, jy moet asb vir my se hoe jy maak om daai semi auto te kry. Ek het 'n vriend wat ook een het en hy sukkel nou al baie lank. Enige hulp sal help, thx man