Page 1 of 1

nuwe aansluiting

Posted: Mon Oct 24, 2016 11:15 pm
by Henlo
Goeie naand, eks nou nie n splinter nuwe lid nie maar sal nou redelik aktief raak. Bly in Alberton en skiet redelik gereeld sien uit om die slim manne se kennis in te neem en nuwe dinge te leer

Re: nuwe aansluiting

Posted: Tue Oct 25, 2016 7:36 am
by Gawie(13mm)
Welkom Henlo.
As jy slim manne soek, is jy op die verkeerde plek.
Hier is heelwat manne wat goed belese is en graag hul kennis deel.
Slim manne is manne wat nie wil leer nie. >:+

Ns, alles wat ek skryf moet verkieslik deur twee onafhanklike bronne geverifieer word! :laugh:

Re: nuwe aansluiting

Posted: Tue Oct 25, 2016 7:47 am
by Henlo
More goed om te weet, n ander mater van my James Wright het die naweek dit so aan my verduidelik: "ek kan jou niks leer nie maar ek kan jou maak dink"

Re: nuwe aansluiting

Posted: Tue Oct 25, 2016 7:55 am
by Heinz Petersen
Welkom Henlo. Daai is n goeie gesegde
As ek jou n vis gee, voed ek jou vir een ete. As ek jou leer om vis te vang, voed ek jou vir n leeftyd.

Re: nuwe aansluiting

Posted: Tue Oct 25, 2016 9:39 am
by Parker
[quote=" "ek kan jou niks leer nie maar ek kan jou maak dink"[/quote]


Nou die klink vir my na n RAAK stelling!

Re: nuwe aansluiting

Posted: Tue Oct 25, 2016 9:42 am
by FHM
Welkom Henlo, vertrou jy geniet dit hier onder ons boom ;)

Re: nuwe aansluiting

Posted: Tue Oct 25, 2016 10:43 am
by Boesman10
welkom Henlo

Re: nuwe aansluiting

Posted: Tue Oct 25, 2016 10:58 am
by Henlo
Dankie almal, ja hy het my nogal omkant gevang met daai een

Re: nuwe aansluiting

Posted: Tue Oct 25, 2016 2:21 pm
by Toyrsi
Welkom Henlo.