Page 1 of 1
nuwe aansluiting
Posted: Mon Oct 24, 2016 8:48 pm
by Dewald du plessis
goeie aan almal ek is dewald du plessis ek is van wolmaransstad in noordwes
ek is nie 'n baie groot jagter nie maar ek wil graag meer leer. Ons boer met beeste,skape en plant
Re: nuwe aansluiting
Posted: Mon Oct 24, 2016 9:06 pm
by Flip Fouche
Hallo Dewald
Welkom hier. Geniet die forum.
Groete
Flip
Re: nuwe aansluiting
Posted: Mon Oct 24, 2016 9:56 pm
by Sean3006
Welcome Dewald. Enjoy the forum. There is much to learn and maybe a new friend to meet.
Re: nuwe aansluiting
Posted: Tue Oct 25, 2016 10:48 am
by Boesman10
Dagse Dewald en welkom. Ek was lanklaas in jou wereld gewees. Hoe het die droogte julle geaffekteer?
Re: nuwe aansluiting
Posted: Tue Oct 25, 2016 2:20 pm
by Toyrsi
Welkom Dewald.
Hier gaan jy lekker kuier.
Re: nuwe aansluiting
Posted: Tue Oct 25, 2016 2:39 pm
by Carl
Welkom geniet dit hier. Dis nou af seisoen so die manne maak loop skoon en slyp hul messe vir mekaar. Maar hou dop hier is baie goeie raad.