Oomblik van nadenke
Posted: Mon Oct 24, 2016 12:05 pm
So brokkie jag filosofie aan die einde van die jaar, 'n moeilike jaar in baie opsigte. En gedagtig aan die plig wat ons as jagters en wilbewaarders opgeneem het. Deur eties te jag en te boer verseker ons die toekomstige voortbestaan van wild en ons sport.
Mag ons land met voldoende reën geseën word en mag 2017 'n besondere jag seisoen oplewer. Sonder wild sou ons sekerlik sterf van verlange, lank voor ons sou sterf aan hongerte.
"What is man without the beasts? If all the beasts were gone, men would die from the great loneliness of spirit. For whatever happens to the beasts, soon happen to man. All things are connected."
Chief Seattle