Page 1 of 1

BOERWINDHOND

Posted: Sun Oct 23, 2016 10:34 pm
by Cloo
Hello Almal
Ek is 'n nuwe lid en woon in Benoni. Ek het die trotse eienaar van 'n pragtige Boerwindhondjie geword en sal graag meer wil uitvind van die ras. Ek vind dit ontstellend dat daar 'n paar jaar gelede baie opgewondenheid oor die ras was en toe het alle skoue en artikels sommer net dood geloop. Kan iemand laat weet wat gebeur het en of daar nog 'n Boerwindhond Vereeniging bestaan ens.

Re: BOERWINDHOND

Posted: Sun Oct 23, 2016 11:28 pm
by Heinz Petersen
Welkom cloo.
Jy sal maar op gevrietboek moet gaan soek oor die kaliber.