Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Thu Oct 20, 2016 11:05 am
by Antondup
Hi Amal

Ek het n rukkie terug aan gesluit by julle maar het nie die gedeelte raak gesien nie.
Ek is van Hartbeespoort en geniet enige iets wat met skiet en jag te doen het en lees graag
elke dag wat aangaan hier op die forum! Ek moet se ek leer ook nogal baie hier!

Dankie vir hierdie lekker forum!

Anton du Plessis

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Oct 20, 2016 11:23 am
by FHM
Welkom Anton - sien uit na jou deelname hierso ;)

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Oct 20, 2016 11:46 am
by Hugo S
Welkom Anton


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Oct 20, 2016 11:50 am
by Toyrsi
Welkom Anton.
Se ons bietjie waarmee skiet jy.

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Oct 20, 2016 12:05 pm
by Boesman10
Dagse Anton en welkom op die forum.

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Oct 20, 2016 12:07 pm
by Antondup
Op die oomblik wag ek maar vir my papierwerk maar dit sal n Tikka .300 WSM wees, hy staan in die winkel en wag vir my!

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Oct 20, 2016 2:47 pm
by Gawie(13mm)
Welkom Anton!!!

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Oct 21, 2016 3:06 pm
by Kubus
Welkom Anton, en hoop die wag is gou om, dat jy hom kan gaan haal!!!!

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Oct 21, 2016 5:07 pm
by finch
welkom by telkom