Page 1 of 1
34mm ringe - waar om te kooo
Posted: Thu Oct 20, 2016 8:37 am
by gbvl
Goeie more, so bietjie begin soek vir 34mm ringe maar eina die pryse lyk bietjie rof. NF ringe waarin ek belang stel is noord van R5k.
Enige voorstelle vir ander goeie ringe in dieselde klas?
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Posted: Thu Oct 20, 2016 9:06 am
by Capt. Yoda
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Posted: Thu Oct 20, 2016 9:21 am
by Gideon@1
Goeie dag!
Ek het 'n stel meduim hoogte Lynx ringe beskikbaar.
R1000.00 + posgeld vir koper.
Groetnis
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Posted: Thu Oct 20, 2016 9:23 am
by F.L.A.S.H
http://www.lynx.co.za/catalog/mounts-rings/warne/
Ek is baie happy met warne
Het warne 34mm op my xtr
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Posted: Thu Oct 20, 2016 11:06 am
by Tienie
Gideon
Stuur bietjie foto van daai 34mm ringe na 0833787482
ek is in die mark vir n stel vir my 338 LM sako.
Tienie
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Posted: Thu Oct 20, 2016 11:08 am
by gbvl
Dankie het gaan kyk maar sien dit is medium ringe. Vergeet om te noem dat ek high nodig het.
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Posted: Thu Oct 20, 2016 11:09 am
by douw
Kontak my gerus op 084 58 700 58. Ek het Sustac ringe vir R1600 en dan ook JDP TAC ringe vir R3000. Die Sustac ringe is Staal ringe, sodra ek hul van die vervaardiger kry, "finish" ek hul oor met Guncoat.
Die JDP TAC ringe is die ringe met die kleinste moontlike toleransies beskikbaar. Hulle is CNC manufactured en is van Aluminium met Stainless Steel "thread inserts" en skroefies.
Ek stuur graag foto's aan per whatsapp.
Groete
Douw
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Posted: Thu Oct 20, 2016 11:09 am
by douw
Watter hoogte benodig jy? (gemeet van middel van teleskoop tot waar die ring bo-op die Picatinny rus)
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Posted: Thu Oct 20, 2016 11:16 am
by gbvl
Hi Douw, ek het getoets met n vriend se ringe en medium is te laag. Met 1.125" high ringe van NF is die spasie net genoeg om nog die doppe weer op te kry.
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Posted: Thu Oct 20, 2016 11:55 am
by Riaan Kriel
Stem. Ek het 'n stel Warne Ringe (High Mounts) gekry so maand terug vir die nuwe Lynx 5-30X wat mooi gewerk het. Het nou die scope geruil na ander geweer en nou is die passing effe hoog.... Sal moet 'n stel Medium's kry
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Posted: Thu Oct 20, 2016 12:20 pm
by douw
Die Staal ringe wat ek het sal vir jou hoogte werk..
Re: 34mm ringe - waar om te kooo
Posted: Thu Oct 20, 2016 3:55 pm
by gbvl
Hi dankie almal. Reggekom met n stel NF superlight ringe 2de hands.