Frik du Preez
Posted: Fri Oct 14, 2016 11:35 am
Frik du Preez is Woensdag oggend deur n joernalis gevra wat dink hy sou sy Sprinbokke van 1968 teen
die huidige span vermag het?
"Ons sou hulle met minstens 10 punte geklop het!" was sy antwoord.
"Is dit al?" wou die joernalis verbaas weet.
"Ja, maar onthou daar is nog net 9 van ons oor, ons is nou al almal in ons sewentigs, en in ons dae
het 'n drie net 3 punte getel"