Page 1 of 1

Nelis Leonard

Posted: Thu Oct 13, 2016 1:48 pm
by NelisL
Dagsê manne!

Ek lees die forum al n geruime tyd en dis lekker om nou deel te wees.

Ek is van Heidelberg (naweek) en Johannesburg (week).

Groete

Re: Nelis Leonard

Posted: Thu Oct 13, 2016 2:29 pm
by Jaco B
Welkom Nelis. Vertel bietjie meer, waarmee skiet jy?

Re: Nelis Leonard

Posted: Thu Oct 13, 2016 3:12 pm
by Toyrsi
Welkom.
Hoop jy geniet die Forum.

Re: Nelis Leonard

Posted: Thu Oct 13, 2016 3:21 pm
by Boesman10
Dagse Nelis en welkom op die forum


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Nelis Leonard

Posted: Fri Oct 14, 2016 3:08 pm
by NelisL
Jaco B wrote:Welkom Nelis. Vertel bietjie meer, waarmee skiet jy?
Ek jag met n Ruger 270 Win, skiet teiken met n Musgrave 308 Win en wag in spanning op my CZ 550 375 H&H se lisensie - die 375 wil ek gebruik om in die bosveld te jag, en hopelik ook grootwild.

Ek het grootgeword op ons plaas in Heidelberg distrik waar ons met beeste en wild boer, maar is n rekenmeester in Johannesburg gedurende die week.

Ek is ook n lid van SA Jagters se Heidelbergtak en herlaai vir die 270 en 308, die 375 se dies is ook reeds in my kas saam met sy nuwe Minox teleskoop.

Re: Nelis Leonard

Posted: Fri Oct 14, 2016 3:56 pm
by FHM
Welkom onder ons boom - sien uit na jou deelname.

Re: Nelis Leonard

Posted: Sat Oct 15, 2016 8:35 am
by Jacquesb
Welkom Nelis.
Geniet die kampvuur.