Page 1 of 1

Heads Up vir Henk van Silent Hunter

Posted: Thu Oct 13, 2016 8:56 am
by Hano243
More Manne

Ek het n hele ruk terug n Silent Hunter by Henk gekry vir my .243. Onlangs het die geweer begin om elke keer die eerste skoot weg te gooi en daarna mooi te groepeer. Ek het vir Henk gekontak en na n paar probeerslae om die probleem uit te sorteer kon ons steeds nie die fout kry nie.

Henk stuur toe vir my n nuwe Silent hunter teen geen extra kostes nie. Probleem nou uit gesorteer en geweer weer op koers.

Dankie Henk vir die goeie diens en hulp.

Groete

Hano

Re: Heads Up vir Henk van Silent Hunter

Posted: Thu Oct 13, 2016 9:30 am
by FHM
Gee die man n Bells! ;)

Re: Heads Up vir Henk van Silent Hunter

Posted: Thu Oct 13, 2016 9:41 am
by Plaashaas
Henk is `n yster!

Wat sou die probleem wees?

Re: Heads Up vir Henk van Silent Hunter

Posted: Thu Oct 13, 2016 10:22 am
by Hano243
Plaashaas wrote:Wat sou die probleem wees?
Nie n idee nie, ek het hom skoon gemaak binnekant, seker gemaak hys stewig vas maar geen sukses. Hy het net die eerste skoot elke keer heeltemal links gegooi waarna die ander skote almal reg was. Met die nuwe een is alles reg.