Nuwe ou lid
Posted: Thu Oct 13, 2016 8:55 am
Dag se Manne
My naam is Vernon, bly in Pretoria. Ek jag so veel as wat ek kan. Roof kyk al vir jare op jaracal. Jag met n 243w en 300wm.
Probeer op die skiet baan uitkom, Laai ook self meeste op die site geleer.
Groete