Aangename kennis uit Joburg!
Posted: Wed Oct 12, 2016 5:57 pm
Middag almal,
My naam is Stefan en alhoewel ek in Pretoria grootgeword het bevind ek myself nou in Johannesburg. Ek is een van die gelukkige manne wat grootgeword het met jag en gewere, en dit is n passie wat elke jaar net groter word. Ek het onlangs begin herlaai vir my wapens, wat insluit n Lee Enfield .303, n Winscester Model 70 30-06, en my droom geweer, n Winchester .375H&H Safari Express. Het ook n Brno .22 en Baretta haelgeweer vir speel.
Het al n hele paar goeie wenke gekry in die forum gesprekke en weet sommer ek gaan nog baie leer in die toekoms.
Sien uit na nog vele interessante gesprekke in die toekoms en nog baie dae op die skietbaan en die jagveld!
Sent from my SM-G920F using Tapatalk