Page 1 of 1

Internasionale Dorper/Witdorper Veiling 2/3 November 2016

Posted: Wed Oct 12, 2016 10:41 am
by PietWessie
Dagboek asb. die Internasionale Dorper/Witdorperveiling wat gehou word op 2/3 November te Upington Skougronde.
Uitstaande kwaliteit diere van top telers kom onder die hamer!