Intro
Posted: Tue Oct 11, 2016 2:38 pm
Hi,
Rian van Johannesburg. Ek kyk ook al lank na die forum en het uiteindelik besluit om myself voor te stel.
Ek skiet al vir baie jare pistool en het so twee jaar terug ook met gewere begin skiet. Was vroeer die jaar vir my eerste jag en het dit baie geniet. Ek het al heelwat op die forum geleer van herlaai en hoop om sommer nog baie te leer.
Ek herlaai op die oomblik vir my Marlin 30-30 and my Winchester 30-06. Ek hoop om binnekort ook vir my Remington .45ACP te begin laai.