CZ550 20moa picatinni
Posted: Mon Oct 10, 2016 8:43 am
Ek het die 20moa van Lynx vir Varmint 308 gekoop. Daar was al voorheen manne wat uitgevra het oor die rail.









Smitstertjies, die eerste keer wat ek n CZ aksie op n custom roer gesien het was ou Gerhardu sin en het eers gedink daar is iets fout met hom, dalk al die "protein" shakes wat sy kop aan tas of te veel hou teen die kop gevat met Rugby maar terwyl ons geskiet het het daar nog n Oom wat hy ken daar aan gekom met nog 3 custom roere op CZ aksies. 300WSM, 6XC en nog n kaliber en hy het skoot vir skoot met daai roere gonnge van 400m tot 1000m heeltyd raak geskiet. Gerhardu se 6.5 skiet self baie goed, ek dink as jy n goeie loop en goeie sneller saam met daai aksie op het kan jy baie ver gaan.Smitstertjies wrote:Gou n vraag. Hoe vind julle manne die CZ 550 aksie vir ver skiet? Ek het n custom 6.5x55 op n CZ aksie wat lekker gooi tot so 600m? Ek weet party mense glo die aksie is nie geskik daarvoor nie?
Net soos wat Kapt se. Hulle is net so goed soos al die ander wat mense gebruik vir Langafstand skiet. Selfs dalk nog beter! Hulle is Ratel taai. En een van die dae gaan ons lekker 5-10 detachable Mags vir hulle kry. Kapt wil jou pa nie sy 300 verkoop nie?hahahaCapt. Oblivious wrote:Smitstertjies, die eerste keer wat ek n CZ aksie op n custom roer gesien het was ou Gerhardu sin en het eers gedink daar is iets fout met hom, dalk al die "protein" shakes wat sy kop aan tas of te veel hou teen die kop gevat met Rugby maar terwyl ons geskiet het het daar nog n Oom wat hy ken daar aan gekom met nog 3 custom roere op CZ aksies. 300WSM, 6XC en nog n kaliber en hy het skoot vir skoot met daai roere gonnge van 400m tot 1000m heeltyd raak geskiet. Gerhardu se 6.5 skiet self baie goed, ek dink as jy n goeie loop en goeie sneller saam met daai aksie op het kan jy baie ver gaan.Smitstertjies wrote:Gou n vraag. Hoe vind julle manne die CZ 550 aksie vir ver skiet? Ek het n custom 6.5x55 op n CZ aksie wat lekker gooi tot so 600m? Ek weet party mense glo die aksie is nie geskik daarvoor nie?
My Pa se 300WM is n CZ van die rak af ek hy skiet net so lekker tot baie ver, natuurlik voer hy nou nie n patroon uit n magasyn soos n Tikka of so nie maar met sy skiet werk is daar niks fout nie.
Babaleeu Geno se 260AI is self mos op so aksie gebou en hy skiet net so gevaarlik
Gerhardu wrote:Net soos wat Kapt se. Hulle is net so goed soos al die ander wat mense gebruik vir Langafstand skiet. Selfs dalk nog beter! Hulle is Ratel taai. En een van die dae gaan ons lekker 5-10 detachable Mags vir hulle kry. Kapt wil jou pa nie sy 300 verkoop nie?hahahaCapt. Oblivious wrote:Smitstertjies, die eerste keer wat ek n CZ aksie op n custom roer gesien het was ou Gerhardu sin en het eers gedink daar is iets fout met hom, dalk al die "protein" shakes wat sy kop aan tas of te veel hou teen die kop gevat met Rugby maar terwyl ons geskiet het het daar nog n Oom wat hy ken daar aan gekom met nog 3 custom roere op CZ aksies. 300WSM, 6XC en nog n kaliber en hy het skoot vir skoot met daai roere gonnge van 400m tot 1000m heeltyd raak geskiet. Gerhardu se 6.5 skiet self baie goed, ek dink as jy n goeie loop en goeie sneller saam met daai aksie op het kan jy baie ver gaan.Smitstertjies wrote:Gou n vraag. Hoe vind julle manne die CZ 550 aksie vir ver skiet? Ek het n custom 6.5x55 op n CZ aksie wat lekker gooi tot so 600m? Ek weet party mense glo die aksie is nie geskik daarvoor nie?
My Pa se 300WM is n CZ van die rak af ek hy skiet net so lekker tot baie ver, natuurlik voer hy nou nie n patroon uit n magasyn soos n Tikka of so nie maar met sy skiet werk is daar niks fout nie.
Babaleeu Geno se 260AI is self mos op so aksie gebou en hy skiet net so gevaarlik
Soek n lang aksie vir my WSM.
Gaan ons daai detachable mags kan gebruik op huidige aksies? Jammer vir die Hi Jack FrancoisGerhardu wrote:Net soos wat Kapt se. Hulle is net so goed soos al die ander wat mense gebruik vir Langafstand skiet. Selfs dalk nog beter! Hulle is Ratel taai. En een van die dae gaan ons lekker 5-10 detachable Mags vir hulle kry. Kapt wil jou pa nie sy 300 verkoop nie?hahahaCapt. Oblivious wrote:Smitstertjies, die eerste keer wat ek n CZ aksie op n custom roer gesien het was ou Gerhardu sin en het eers gedink daar is iets fout met hom, dalk al die "protein" shakes wat sy kop aan tas of te veel hou teen die kop gevat met Rugby maar terwyl ons geskiet het het daar nog n Oom wat hy ken daar aan gekom met nog 3 custom roere op CZ aksies. 300WSM, 6XC en nog n kaliber en hy het skoot vir skoot met daai roere gonnge van 400m tot 1000m heeltyd raak geskiet. Gerhardu se 6.5 skiet self baie goed, ek dink as jy n goeie loop en goeie sneller saam met daai aksie op het kan jy baie ver gaan.Smitstertjies wrote:Gou n vraag. Hoe vind julle manne die CZ 550 aksie vir ver skiet? Ek het n custom 6.5x55 op n CZ aksie wat lekker gooi tot so 600m? Ek weet party mense glo die aksie is nie geskik daarvoor nie?
My Pa se 300WM is n CZ van die rak af ek hy skiet net so lekker tot baie ver, natuurlik voer hy nou nie n patroon uit n magasyn soos n Tikka of so nie maar met sy skiet werk is daar niks fout nie.
Babaleeu Geno se 260AI is self mos op so aksie gebou en hy skiet net so gevaarlik
Soek n lang aksie vir my WSM.
Dit is Disen Engineering. Jy sal hulle moet bel en hoor. Maar dink dit gaan baie smart wees.toelie wrote:Wie is die verskaffers van dit, beskikbaarheids tyd, prys
Riaan Kriel wrote:Ek gaan nou dalk stupid klink maar my CZ550 Varmint in 22-250Rem het klaar uitgekom met 'n Detachable Mag... Dit is nou wel 'n 4 rondte ammo een...
Is dit 'n ander maak (aftermarket) een waarvan julle hier praat, of mis ek iets?
toelie wrote:Nice
Plan is om my 308 uit te sny na n 300wsm toe met so magasyn sal hy mooi werk