Die manne mag maar vêr skiet
Posted: Fri Oct 07, 2016 9:59 am
Die twee manne skiet 300 win mag- 208gn amax en 338 lapua ai - 285gn amax, hulle trek gewoontlik saam die snellers, skiet meeste van die tyd coyote's
Baie skote verby 1000y en een so vêr as 1860y. Ken duidelik hul storie.
Kyk bietjie hul videos op Youtube, daar is 'n hele paar.
https://www.youtube.com/user/TheDartman76/videos