Page 1 of 1

Zeiss Conquest DL 3-12x50

Posted: Thu Oct 06, 2016 2:54 pm
by OomMatt
Dag Manne en Mannine

Ek het so 2jr terug bogenoemde op my 9.3 x62 gemount en seker so 8 keer gejag met die geweer nadat scope op gesit is , maar soos ek genoem het in die draad , wat maak ons as die jag verby is "DAN KRAP EK WAAR DIT NIE JUK NIE".
Ek wil die scope verkoop (R10k) vir n ander scope wat ek graag wil he (Leica), die Zeiss is nog in perfekte kondisie , sonder krappe , stampe en stoote , en het nog box en al.

Re: Zeiss Conquest DL 3-12x50

Posted: Thu Oct 06, 2016 3:38 pm
by Mukiwa
Nou laat Oom my krap waar dit nie jeuk nie, stuur my n kiekie na 079 vyf04 9657 asb (Whattsap)

Re: Zeiss Conquest DL 3-12x50

Posted: Fri Oct 14, 2016 1:27 pm
by Mukiwa
OomMatt,

Ek vir Oom n PM gestuur, jammer ek was bietjie weg en het Oom se nommer verloor.

Groete,

Re: Zeiss Conquest DL 3-12x50

Posted: Sun Oct 16, 2016 9:49 am
by Mukiwa
OomMatt,

Ek het nog niks van jou gehoor nie, indien hy nog beskikbaar is laat weet maar, indien daar nie ernstige ringmerke ens... is nie sal ek hom vat.



Groete,