Page 1 of 2
My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 9:50 am
by G-force
Hier is n paar fotos van my geweer.Die scope kom af en ek gaan n Nightforce opsit.Die gropeering is deur die voorige eienaar geskiet.Hy was net een keer baantoe met die geweer.
[img width=560 height=315]
http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 000021.jpg[/img]
[img width=560 height=315]
http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 000019.jpg[/img]
[img width=560 height=315]
http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 000023.jpg[/img]
[img width=560 height=315]
http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 000024.jpg[/img]
[img width=560 height=315]
http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 000350.jpg[/img]
[img width=560 height=372]
http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C08747.jpg[/img]
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 9:53 am
by martinf
Baie jaloers en baie mooi. Watse maak is dit.
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 9:53 am
by Geno
martin,
Dis 'n Truvelo
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 9:56 am
by Louis102
G-force wrote:
... Die scope kom af en ek gaan n Nightforce opsit ...
Wat op aarde kan fout wees met die teleskoop wat hy op het?
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 9:58 am
by martinf
Baie geluk. Lieflike geweer. Sien uit om te hoor hoe groepeer hy met die nuwe scope en op watse afstande dit is.
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 9:59 am
by G-force
Louis102 wrote:
G-force wrote:
... Die scope kom af en ek gaan n Nightforce opsit ...
Wat op aarde kan fout wees met die teleskoop wat hy op het?
haha Boggeral behalwe die prys.
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 9:59 am
by BLOK
Bitter mooi stukkie wat jy hier beet het, al wat jy volgens my nog kort is n Terminator, en dan terminate jy alles.
Blok
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 10:15 am
by tafjak
G-Force
.Die scope kom af en ek gaan n Nightforce opsit.
...........Ai tog!
Mooiloop
Ps. Jy het natuurlik al 'n koper vir die ou scopie wat nou op is? Verkoop dit sommer voordat jy N-Force opsit, dit rym so lekker met jou naam.
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 10:18 am
by G-force
tafjak wrote:
G-Force
.Die scope kom af en ek gaan n Nightforce opsit.
...........Ai tog!
Mooiloop
Ps. Jy het natuurlik al 'n koper vir die ou scopie wat nou op is? Verkoop dit sommer voordat jy N-Force opsit, dit rym so lekker met jou naam.
Hy is reeds verkoop deur die voorige eienaar.
haha Ja dit rym nogals mooi saam.

Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 10:20 am
by G-force
BLOK wrote:
Bitter mooi stukkie wat jy hier beet het, al wat jy volgens my nog kort is n Terminator, en dan terminate jy alles.
Blok
Het jy n link?

Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 1:31 pm
by .::Alwyn-U::.
Magtig dis 'n mooi ding! G-force wat prys daai goed deesdae? sonder scope natuurlik.. Ek sou raai in die R30K range??
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 2:00 pm
by G-force
.::Alwyn-U::. wrote:
Magtig dis 'n mooi ding! G-force wat prys daai goed deesdae? sonder scope natuurlik.. Ek sou raai in die R30K range??
Nuut dink ek so R45000 maar nie seker nie.Myne het ek tweedehands gekry met 18 skote deur sy loop.
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 2:04 pm
by 300Winmag
Ai maar hys mooi !! Mens kan mos nou nie anders as om te kyk of jy die blesbokkie hier in die
Vrystaat op +500m te klop nie. Jag sommer van die die huis se voorstoep af ...
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 2:06 pm
by .::Alwyn-U::.
Dis nes nuut daai! 18 skote doen mens sommer op een dag opi baan..
Geniet hom G-force
Groete
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 3:10 pm
by Lourens
Waar krap jy al hierdie pragtige skietgoed uit ou maat?? Eers die 17 HMR en nou hierdie meesterstuk!! Baie geluk, dis 'n wonderlikke klipgooier wat jy daar beet het!!
Groete,
Lourens
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 3:15 pm
by G-force
Rooijakkals wrote:
Waar krap jy al hierdie pragtige skietgoed uit ou maat?? Eers die 17 HMR en nou hierdie meesterstuk!! Baie geluk, dis 'n wonderlikke klipgooier wat jy daar beet het!!
Groete,
Lourens
Gelukkig vir my by die selde ou.n Kennis van my.Ju moes sy ander gewere ook gesien het.Matching Weatherby's in .375 en .416...gesoek R50 000 elk maar as n paar.Hy ook n baie mooi .404 Jefferies van Truvelo...man so mooi...ek droom nog oor hom.Hy soek R28000 dink ek sonder die S&B scope wat opwas.Ek weet hy het sy 338-30 klaar verkoop plus n klomp ander mooi goed.Hy immigreer.
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 3:17 pm
by BLOK
VdW
Soos jy se op die stoep sit en jag. Maar hy gaan by 3 plase moet toestemming kry vir die jag met so yster.
Die plaas waarvanaf hy skiet
Die plaas waaroor hy skiet
Die plaas waar die bok staan wat hy skiet.
Blok
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 3:17 pm
by .::Alwyn-U::.
Dit kan nie lekker wees om al jou roere te verkoop nie

Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 3:33 pm
by G-force
.::Alwyn-U::. wrote:
Dit kan nie lekker wees om al jou roere te verkoop nie
Dis so..ek kry hom jammer maar aan die ander kant hy het sommer klaar vir hom n splinternuwe Beretta silver pigeon daar ander kant gekoop..hy nog nie eers hier weg nie.
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 3:49 pm
by Lourens
Nes jy daar se blok.... 'n man skiet sommer deur 'n paar plase met daai stunja.
G-Force ek weet jy het die gunne nog net op stoor permit, maar jyt nie dalk al perongeluk 'n skoot of 2 geskiet nie?

Soos 300Winmag se jy kan sommer daar van jou stoep af die koelkamer volskiet met daai Lapua'kie, mense maar ek sal my lippe af lek vir so long range .338!!
Daai 17 HMR van jou lyk ok vir my soos 'n bielie, alhoewel hy kleiner is is daai ding is amper 'n .22 op steroids en hy sal klein peste lekker gas kan gee!!
Groete,
Lourens
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 3:55 pm

Lourens ja nee die gat jeuk so bietjie...gelukkig het ek net doppe en punte vir die lapua so ek kan nie skiet nie.Die HMR skiet lekker plat as jy na sy kurwe kyk teen oor n .22LR.Hy het n klomp energie.Kyk bietjie die tabelle op die ou se site.
http://www.varmintal.com/17hmr.htm
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 5:44 pm
by .::Alwyn-U::.
Hoe persies werk stoor permit?
Re: My .338 Lapua
Posted: Mon Jul 25, 2011 5:57 pm
by G-force
.::Alwyn-U::. wrote:
Hoe persies werk stoor permit?
Maklik.Daar is n ander thread wat daaroor gaan.Anders stuur my n PM Dan bel ek jou.Cheers.
Re: My .338 Lapua
Posted: Fri Sep 23, 2011 12:11 pm
by big daddy
Dis n flippen mooi geweer. Ek self besit die sako trg42 in 338 lapua magnum. Baie tevrede met hom en hy skop regtig niks nie. Watse ladings en watse kruit en watse punte gebruik jy?
Re: My .338 Lapua
Posted: Fri Sep 23, 2011 1:05 pm
by G-force
big daddy wrote:
Dis n flippen mooi geweer. Ek self besit die sako trg42 in 338 lapua magnum. Baie tevrede met hom en hy skop regtig niks nie. Watse ladings en watse kruit en watse punte gebruik jy?
Geluk met jou Sako en dankie.
Ek het hom net op n stoorpermit sover.Ek wens ek kon al skiet.