Page 1 of 1

Ogief TPL toerusting

Posted: Wed Oct 05, 2016 11:00 am
by Chevvy SS
Ek wil graag hoor watter toerusting julle gebruik, waar julle die aankoop doen/gedoen het en hoe belangrik dit vir julle is om te gebruik.

Re: Ogief TPL toerusting

Posted: Wed Oct 05, 2016 11:14 am
by THOMAST



Dis die lekkerste comparator waarmee ek nog gewerk het.
Die goue ring se kaliber grootes is presies soos aangedui.
Baie handig om matrys op te stel sodat jy nie skouer te veel terug druk nie.
Kan ook die dravlak van 'n spesifieke koeël meet. Dis waar ek agtergekom het dat al my SST koeëls se dravlakke wissel met tot tien duisendstes van 'n duim

http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... nt-system/

Re: Ogief TPL toerusting

Posted: Wed Oct 05, 2016 11:40 am
by Piet Pille
Ek gebruik Sudami sn en het ook 'n RCBS Precision mic vir my 270.
Beide werk baie maklik

Re: Ogief TPL toerusting

Posted: Wed Oct 05, 2016 11:54 am
by Riaan Kriel
Sudami X-Ring - By NWK gekoop maar van die goedjies direk by Gerrie-hulle bestel... Werk baie lekker gemaklik

Re: Ogief TPL toerusting

Posted: Wed Oct 05, 2016 12:24 pm
by Gawie(13mm)
Ek gebruik Heinz Petersen s'n.
Soos Thomas meld, maak dit die lewe baie makliker wanneer jy jou matryse wil opstel vir verskillende koeëls. Soos hy, klas ek egter nie my SST's nie. Ek skiet hul liewer net weg.

Re: Ogief TPL toerusting

Posted: Wed Oct 05, 2016 1:46 pm
by andre007
Ek gebruik Marco sin

Re: Ogief TPL toerusting

Posted: Fri Oct 07, 2016 12:21 pm
by Vlakvark Soldaat
Ek het sommer alles Sudami gekoop...

Re: Ogief TPL toerusting

Posted: Sat Oct 08, 2016 7:31 am
by JPS
Sudami en sinclair sin