Leica CRF 2000-B
Posted: Mon Oct 03, 2016 1:55 pm
Ek Sien Leica het die nuwe CRF 2000-B rangefinder gelaunch.
Ek vermoed hier gaan binnekort n paar 1600B's op die forum verkoop word.
Die groot vraag natuurlik gaan wees of hy makliker gaan range op afstande soos bv 800m as die 1600B. Dit help nie net hy kan n huis tot 2000 yards range, maar sukkel nog steeds om BWB op 900m te range nie. As iemand hom al onder oe gehad of gebruik het sal terugvoer waardeer word.