Page 1 of 1

Arctic Optics se Pro Hunter-teleskoop

Posted: Mon Sep 26, 2016 10:17 am
by PWV
'n Firma adverteer so 'n teleskoop, 6-24x50 AOC, teen R1685.00.
Dit is 'n ongewone prys (verniet) vir so 'n teleskoop.
Het iemand ondervinding van so 'n teleskoop?

www.outfitters4africa.com

Re: Arctic Optics se Pro Hunter-teleskoop

Posted: Mon Sep 26, 2016 10:25 am
by Philip_R
Hulle is net hier buite Worcester, net noord van die dorp by die garage langs die N1. Volgens die manne daar is dit 'n Scope wat uit dieselfde fabriek kom as die Lynx scopes. Ek het dit nog nie probeer nie, en ook nog nie deur van die baie duurder Europese scopes gekyk nie, so kannie verder kommentaar lewer nie.


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Arctic Optics se Pro Hunter-teleskoop

Posted: Mon Sep 26, 2016 10:40 am
by BansheeZA
Watse reticle het die teleskoop

Re: Arctic Optics se Pro Hunter-teleskoop

Posted: Mon Sep 26, 2016 10:45 am
by FHM
http://www.agridistributors.com/arctic- ... eries.html

ek het gaan loer op die web - sien geen oorsig op die scope nie.
Maar die prys lyk in lyn met wat Agri Distributors vra