Page 1 of 1

Vrydag Grappie

Posted: Fri Sep 23, 2016 10:27 am
by Chris Roux
n Plaaswerker steel n skaap by n boer.
Die boer trek hom vas en gee vir hom n dice.
"As jy van 1 tot 5 gooi, dan bl@##s%m ek jou! sê die boer.
Die skelm vra, "en as ek n 6 gooi?"
Die boer antwoord, "Wel, die reëls sê: Dan gooi jy weer!

Strip n skoolmeisie haar nou onlangs vir my,
Sy vra n donasie vir haar skool se nuwe swembad -- toe gee ek haar n liter water.

Blerrie ondankbare ding!

Re: Vrydag Grappie

Posted: Fri Sep 23, 2016 10:40 am
by FHM
Chris Roux wrote:n Plaaswerker steel n skaap by n boer.
Die boer trek hom vas en gee vir hom n dice.
"As jy van 1 tot 5 gooi, dan bl@##s%m ek jou! sê die boer.
Die skelm vra, "en as ek n 6 gooi?"
Die boer antwoord, "Wel, die reëls sê: Dan gooi jy weer!

Strip n skoolmeisie haar nou onlangs vir my,
Sy vra n donasie vir haar skool se nuwe swembad -- toe gee ek haar n liter water.

Blerrie ondankbare ding!
++>: ++>: ++>:

Re: Vrydag Grappie

Posted: Fri Sep 23, 2016 10:47 am
by Carl
Chris Roux wrote: Strip n skoolmeisie haar nou onlangs vir my,
Sy vra n donasie vir haar skool se nuwe swembad -- toe gee ek haar n liter water.

Blerrie ondankbare ding!
Vandag se tye het daai nie meer dieselfde betekenis nie! Jy kan tronk toe :confused: ;)

Re: Vrydag Grappie

Posted: Fri Sep 23, 2016 9:43 pm
by tripodmvr
Vrydag.jpg