Page 1 of 1

Dagsê Manne

Posted: Thu Sep 22, 2016 9:47 am
by Chris Roux
Ek loer al geruime tyd hier in, maar het nog nie voorgestel nie. Soos meeste hier geniet ek ook die buite lewe en wens ek kon meer tyd in die veld spandeer.
Sien uit daarna om deel te hê aan die besprekings.
My arsenaal lyk soos volg:

.177 Gamo Shadow
.22 Brno
.243 Musgrave
.303 Lee Enfield
.308 CZ
9mm CZ 75
12 Boor Sauer & Aya
Bowtech CPX

Groetnis

Re: Dagsê Manne

Posted: Thu Sep 22, 2016 10:19 am
by Boesman10
Welkom Chris. Lyk my het al 'n mooi arsenaal bymekaar gemaak

Re: Dagsê Manne

Posted: Thu Sep 22, 2016 10:30 am
by FHM
Welkom Chris - sien uit na jou deelname ;)

Re: Dagsê Manne

Posted: Thu Sep 22, 2016 11:40 am
by Hano243
Welkom Chris!

Re: Dagsê Manne

Posted: Thu Sep 22, 2016 11:51 am
by Plaashaas
Welkom Chris

Daar is plek vir n 6.5 something in daai span

Re: Dagsê Manne

Posted: Thu Sep 22, 2016 12:01 pm
by DWB
Hallo Chris,

Lekker om jou hier te sien.

Deon B

Re: Dagsê Manne

Posted: Thu Sep 22, 2016 12:39 pm
by Toyrsi
Welkom Chris.
Jy gaan dit geniet hier.