Page 1 of 1

http://www.longrangeshootingsa.co.za/index.html

Posted: Thu Sep 22, 2016 8:12 am
by LoopSoosStroop
http://www.longrangeshootingsa.co.za/index.html

Ek was nie bewus van hierdie skiet dae by Rashoop nie, sien nou eers die link op Gunsite.

Dit raak seker wild besig. Was iemand al daar?

Re: http://www.longrangeshootingsa.co.za/index.html

Posted: Thu Sep 22, 2016 10:02 am
by SakoTrippel2
Ek bekyk ook die storie al lank. Dis elke 2de Saterdag van 'n nuwe maand. Lyk nogal na pret maar kon nog nooit gaan nie. Hulle FB blad het ook 'n klomp video's op van hulle skietdae. Dis 'n "open shooting day" dws enige iemand kan opdaag en ek dink dis R170 vir die dag se skiet. Die baan loop Reguit tot op 600m en dan begin hulle die Gongs in die koppies plaas vir die verder afstande.

Groete
Frans

Re: http://www.longrangeshootingsa.co.za/index.html

Posted: Thu Sep 22, 2016 11:10 am
by LoopSoosStroop
Ja dit lyk baie georganiseerd. Dink ek sal maar eerder op my eie gaan ander dae en met Louis reel. Ek wil net oefen, nie volgens 'n program skiet nie.

Re: http://www.longrangeshootingsa.co.za/index.html

Posted: Fri Sep 23, 2016 11:29 am
by Vlakvark Soldaat
Waar is die plek?

Re: http://www.longrangeshootingsa.co.za/index.html

Posted: Fri Sep 23, 2016 11:29 am
by Vlakvark Soldaat
Ok, ek sien dit in Brits omgewing. Lyk my ons moet maar n plan maak om te gaan...

Re: http://www.longrangeshootingsa.co.za/index.html

Posted: Fri Sep 23, 2016 12:14 pm
by Geno
Shaun wat dit reël is n smart ou. Dis ook gladnie n equipment race nie.

Re: http://www.longrangeshootingsa.co.za/index.html

Posted: Fri Sep 23, 2016 1:13 pm
by Vlakvark Soldaat
Great, thanks Geno, in daai geval kan ek vir Capt saamvat...

Re: http://www.longrangeshootingsa.co.za/index.html

Posted: Fri Sep 23, 2016 7:09 pm
by ruaanb
ja maar maak seker hy het sy pilletjies in.....

Re: http://www.longrangeshootingsa.co.za/index.html

Posted: Sat Sep 24, 2016 6:54 pm
by mossie
ruaanb wrote:ja maar maak seker hy het sy pilletjies in.....
Het hy dan probleme met sy loop??

Re: http://www.longrangeshootingsa.co.za/index.html

Posted: Sat Sep 24, 2016 7:14 pm
by Vlakvark Soldaat
Hahahahahaha, los dit!!

Re: http://www.longrangeshootingsa.co.za/index.html

Posted: Mon Sep 26, 2016 7:46 am
by Sangoma (IAN)
Hy het baie meer probleme as net sy loop

Re: http://www.longrangeshootingsa.co.za/index.html

Posted: Mon Sep 26, 2016 8:28 am
by Capt. Yoda
99 problems but the loop aint one!