No Drill Scope Mounts Ruger Blackhawk
Posted: Tue Sep 20, 2016 8:37 pm
Hi manne, 'n maat van my het 'n Ruger Blackhawk 44Mag onlangs bekom.
Hy is nie n forum lid nie en het gevra ek moet net namens hom navraag doen. Soos die opskrif lees kry mens spesifiek scope mounts vir die blackhawk wat op hom vas maak sonder dat mens hoef te boor aan die wapen.
Weet iemand van n plek in RSA wat so iets sal aanhou of dalk kan vervaardig?
Groete
Sent from my E2303 using Tapatalk