Page 1 of 1
Skaapboer houtkolwe
Posted: Tue Sep 20, 2016 10:06 am
by Carel Kolesky
More
Het iemand ondervinding van hierdie kolwe?
Re: Skaapboer houtkolwe
Posted: Tue Sep 20, 2016 2:07 pm
by win270
Vertel gerus meer, plaas ook foto's indien moontlik.
Re: Skaapboer houtkolwe
Posted: Tue Sep 20, 2016 2:46 pm
by Carel Kolesky
Kyk asb op hulle facebook-bladsy met dieselde naam vir fotos-adverteer ook agter in SA-jagter-tydskrif
Re: Skaapboer houtkolwe
Posted: Tue Sep 20, 2016 4:14 pm
by 243Songdaug
Jy kan gerus koop. Johan lewer baie goeie gehalte kolwe.
Re: Skaapboer houtkolwe
Posted: Tue Sep 20, 2016 5:39 pm
by Carel Kolesky
Baie dankie
Re: Skaapboer houtkolwe
Posted: Thu Sep 22, 2016 10:43 am
by Tokka777
het nou al 2 kolwe by johan gekoop en moet se uitstekende diens en kolwe