Page 1 of 1

Windbuks skoop?

Posted: Sat Sep 17, 2016 4:35 pm
by Blesbok
Manne ek het 'n ou teleskoop hier in die kas wat altyd op ,n .243 was nou wonder ek of my windbuks groot skade aan hom sal doe. Wat dink julle?

Re: Windbuks skoop?

Posted: Sat Sep 17, 2016 4:35 pm
by Blesbok
jammer ek het in verkeerde katogorie ge post

Re: Windbuks skoop?

Posted: Sat Sep 17, 2016 4:43 pm
by joe rocket
n windbuks se veer slaan vorentoe en agter toe nadat jy die sneller getrek het. Jy kan n Niteforce op n windbuks sit en hy sal breek. So moenie die scope op die winbuks sit nie koop eerder n scope wat gemaak is vir n windbuks
.

Re: Windbuks skoop?

Posted: Sat Sep 17, 2016 4:53 pm
by Hein M.
Blesbok wrote:Manne ek het 'n ou teleskoop hier in die kas wat altyd op ,n .243 was nou wonder ek of my windbuks groot skade aan hom sal doe. Wat dink julle?
Daar sal 'n probleem of twee wees.

Die man verduidelik dit mooi:

Why is an Air Rifle Scope Necessary?

Many people assume that a conventional rifle scope can be used in place of an air rifle scope. However, this can be a costly mistake. In particular, gas/spring-piston, and many higher-powered air rifles create lots of recoil, but not just the typical, unidirectional recoil of a conventional firearm. Rather, there is two-way recoil: at first when the large spring mass uncoils (or gas-piston is released), which sends the rifle backwards, and again when the piston reaches the end of its length, which jars the rifle forwards. This “double recoil” wreaks havoc with lenses and delicate internal parts and can destroy an ordinary scope within a few shots.


Hier is die volledige artikel: http://thebestairrifle.com/air-rifle-sc ... explained/

Mooiloop!

Re: Windbuks skoop?

Posted: Sat Sep 17, 2016 5:01 pm
by LUAN
Kyk na die Hawke windbuks reeks scopes. Ek het op n tyd lank met n hawke hd sport 3-9x40 geskiet op verkillende spring windbukse en hy het gehou en was ook goedkoop.

Re: Windbuks skoop?

Posted: Sat Sep 17, 2016 7:34 pm
by Blesbok
Dankie manne sal plan maak.

Re: Windbuks skoop?

Posted: Sat Sep 17, 2016 9:25 pm
by Gawie(13mm)
BSA, maak ook baie lekker windbuks teleskope wat nie die bank sal breek nie. Ek het twee op my windbukse.
Jou grootste probleem is om geskikte ringe te kry wat nie sal skuif op jou geweer nie.

Re: Windbuks skoop?

Posted: Tue Sep 20, 2016 7:29 pm
by willemakou
Daai ringe is belangrik...skeur uit die groewe uit....

Re: Windbuks skoop?

Posted: Fri Sep 23, 2016 7:06 pm
by Tertius Steyn
Ekt vir jou n Hawke 4-12x50 as jy dalk belangstel? R1800 was op my .22 gewees