Page 1 of 1
Lekker vêr skiet, mooi om te kyk
Posted: Fri Sep 16, 2016 10:26 pm
by CorneA
Ek het hierdie videotjie nogal geniet en wil dit maar net met julle deel. Daar is nou maar net iets mooi aan hierdie video. Ek dink dit is die nederige manier van die mense. So anders as die normale yank manier.
https://www.youtube.com/watch?v=5Aqux1y12hA
Mooi loop
Re: Lekker vêr skiet, mooi om te kyk
Posted: Fri Sep 16, 2016 11:16 pm
by Giepie
Mooi video.
Iets wat ook ek hier sien, op 3:02, is dat die koeël nie reguit deur gegaan het nie maar heelwat na regs die grond tref.
Re: Lekker vêr skiet, mooi om te kyk
Posted: Sat Sep 17, 2016 7:48 am
by ruaanb
ja dit ook gesien Giepie
Re: Lekker vêr skiet, mooi om te kyk
Posted: Sat Sep 17, 2016 8:27 am
by Baasvark
Sy mag maar !!!
Re: Lekker vêr skiet, mooi om te kyk
Posted: Sat Sep 17, 2016 8:48 am
by joe rocket
Daai antie gooi lekker lood.
Re: Lekker vêr skiet, mooi om te kyk
Posted: Sat Sep 17, 2016 11:53 am
by Barry Loock
Mooi geskiet antie. Hoop sy kan ook lekker koffie maak?
Aim small, hit big.
Re: Lekker vêr skiet, mooi om te kyk
Posted: Sat Sep 17, 2016 2:52 pm
by CorneA
Sy skiet met n ander man se gun wat iets weet van herlaai! Dan is daai NF scope ook seker maar nie te bad nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Lekker vêr skiet, mooi om te kyk
Posted: Sun Sep 18, 2016 7:30 pm
by Johnnie De Wet
Interissant hoe hul klaar die bok se vel geslag het aan die einde maar nog nie die pens getrek het nie.
Re: Lekker vêr skiet, mooi om te kyk
Posted: Sun Sep 18, 2016 8:40 pm
by Eduard Venter
Johnnie De Wet wrote:Interissant hoe hul klaar die bok se vel geslag het aan die einde maar nog nie die pens getrek het nie.
Ons werkers op die plaas slag ook so as ons vir hulle varke skiet. Vir eie gebruik sal ek liefs die pens so gou as moontlik uithaal.
Re: Lekker vêr skiet, mooi om te kyk
Posted: Sun Sep 18, 2016 9:07 pm
by Drenalinjunkie
Die man is Sam Millard. Dis sy dogter wat skiet - Jessica. Die man weet van skiet en laai. Hy het n baie nice blog met goeie informasie.
http://panhandleprecision.com/precision ... -i-follow/