Spotlight gloeilampe
Posted: Thu Jul 21, 2011 5:02 pm
Manne ek ry altyd spaar onderdele saam met my vir al my tydverdrywe, so ek het ekstra visstok, katrol en sulke dinge as ek langs die water is.
Vir die jakke het ek dan ook so gemaak. 'n 10A fuse vir my dimmer en ook een vir die lamp. Ek het begin rond kyk vir 'n spaar gloeilamp vir my NITE STALKER en gehoor dis dieselfde as die vir LF. 12V 100W is die
spesifikasie. Kos R100 by 2 winkels wat ek gebel het.
Ek maak toe vandag 'n draai by Elektronics 123 in Pretoria, blaai deur hulle katalogus en sien die identiese lampie. Die lamp word beskryf as 'n "projection lamp"
Koop hom toe vir R48 en toets hom toe in my lamp. Duidelik in 'n ander klas as my oorspronklikke lampie. Hy gee selfs in die daglig 'n duidelikker wit lig as die oorspronklikke een.
Ken iemand die lampie en sal hy bly werk of gebriuk ek hom nou vir die verkeerde doel.
Dis wat op die boksie staan
Philips
Projection lamp
Type 7023
fcr A1/215
12v 100W/ GY 6.35
409812
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_0432.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_0433.jpg[/img]
So lyk hy in die lamp
[img width=360 height=480]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_0434.jpg[/img]
Hoor graag.