Page 1 of 2
Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 8:04 am
by Ashley
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 8:06 am
by Boersonderroer
Haha ek wou hom ook nou post.
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 8:14 am
by tripodmvr
Het hom al 'n ruk gelede afgelaai, maar net nie by die post uitgekom.
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 8:34 am
by honda2
.... en ek is juis besig om so een deur die lisensie proses te sit.... Maak my nou bietjie bang....
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 8:39 am
by joe rocket
Skiet Kriek koele hulle maak nie so nie.
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 9:08 am
by Chevvy SS
Dit lyk nog goed! My vleisskade is meer as dit elke jaar.
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 9:24 am
by QuQ
honda2 wrote:.... en ek is juis besig om so een deur die lisensie proses te sit.... Maak my nou bietjie bang....
+1
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 10:15 am
by Ashley
Ja nee ek moet bieg...
Ek sou ook self enetjie by my arsenaal wou voeg, McMillan Tac as ek nou kon kies

. Seker met die regte koeël konstruksie sal die skade min wees
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 10:39 am
by ruaanb
joe rocket wrote:Skiet Kriek koele hulle maak nie so nie.
Ons hou maar daai geheimpie vir ons self LOL
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 10:40 am
by Supacow
Jy mors nie met n man wat n 300 skiet en black label drink
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 2:17 pm
by Boesman10
Is daar nie nasies wat net die voorkant van 'n dier eet nie? Die .300 is dan ideaal want dan kan jy maar die agterkant weg skiet.
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 4:14 pm
by Ferdi

My 300 loop soos stroop. 165gr Barnes X Vortex ammo en van 30 meter tot 200 meter sover gooi ek nie te veel vleis weg nie.
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 5:22 pm
by JacquesT (Stompe)
As jy te veel vleis skade met 'n 300 het, het jy net nie ver genoeg terug reverse nie.
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 5:39 pm
by henning
Die manne is bang vir Impala koeels maar as jou skoot plasing reg is het jy nie probleem met vleis skade nie.
Ek sal nie weer maklik enige ander koeel behalwe Impala gebruik.
As ons oor vleis skade praat is daar nie eens naby n vergelyking tussen Impala en enige ander koeel.
Groete
Henning
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 5:56 pm
by THOMAST
JacquesT (Stompe) wrote:As jy te veel vleis skade met 'n 300 het, het jy net nie ver genoeg terug reverse nie.
LMGA
Soos die Ingelse sê: How to win friends and influence people
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 6:17 pm
by ruaanb
Nee man staan op dat bok daar anderkant die heilige lyn gaan staan dan vat jy sommer oppie knoppe
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 6:28 pm
by joe rocket
ruaanb wrote:Nee man staan op dat bok daar anderkant die heilige lyn gaan staan dan vat jy sommer oppie knoppe
Haha sê n man wat wat n eland op 10m geskiet het. Moet sê n baie goeie sporting chance gegee op daardie afstand.

Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 6:32 pm
by JacquesT (Stompe)
joe rocket wrote:ruaanb wrote:Nee man staan op dat bok daar anderkant die heilige lyn gaan staan dan vat jy sommer oppie knoppe
Haha sê n man wat wat n eland op 10m geskiet het. Moet sê n baie goeie sporting chance gegee op daardie afstand.

Daai is bosninja skills.
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 6:39 pm
by ruaanb
Ek moes my skills toets......
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 8:31 pm
by ALM
Hoe op aarde het daai takbok twee skote nodig gehad?

Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 9:51 pm
by Hein M.
ALM wrote:Hoe op aarde het daai takbok twee skote nodig gehad?

Hy is dalk familie van Robert Mugabe

Nege lewens +150 jaar...
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Wed Sep 14, 2016 10:27 pm
by JohanvB
Kopskote manne, kopskote!!
Ek is mal oor my 300!!
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Thu Sep 15, 2016 6:10 am
by ruaanb
maar jy gooi mos nou nie helmet houe nie of hoe Breda?
Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Thu Sep 15, 2016 12:56 pm
by Fanta300
Ek dink dis eerder daai 404 Jeff wat te koop is wat so skiet

Re: Die 300 WinMag manne...
Posted: Thu Sep 15, 2016 2:50 pm
by Marlin