30-30 QL hulp Asb
Posted: Tue Sep 13, 2016 6:59 pm
Hi manne,
Ek paar goeie goed gelees oor Impala punte in 'n 30-30. So ek so paar gelaai om te probeer. Kan julle asn paar nommers vir my rond skuif in QuickLoad, net om kyk of ek moet op of af gaan.
Geweer besonderhede:
Marlin 336 Microgroove
Loop lengte: 508mm
Kruit: S321 lot 240-16
Primer: PMP Magnum
Dop: P-R Remington
Dop lengte: 53.06mm
H2O cap: 46.9gr
TPL: 63mm
90gr Imapala CFR Punte (20mm lank)
Laër lading...
Lading: 34gr
Gemiddelde Spoed: 2789 fps
Hoër lading....
Lading: 35gr
Gemiddelde Spoed: 2820 fps
Groeperings was ok, so 1.5 MOA op alby. Die spoed was heelwat meer as wat Impala se website voorspel het, hulle het hom teen 2659fps met 35gr S321 gehad.
Daar was geen tekens van druk nie, dalk se effense plat primers met een of twee van die hoër lading doppe, maar niks rerig nie.
Wat dink julle, moet ek nog hoër of laer gaan? Akkuraatheid sal altyd eerste keuse wees.
Enige hulp sal baie waardeer word.
Groete Johann