Page 1 of 1
Geweersmit Namibia
Posted: Mon Sep 12, 2016 4:19 pm
by Andre308
Goeie dag.
My skoonpa kuier nou hier in die kaap, en hy wil nou n knaldemper koop vir sy Musgrave geweer, maar die wapen is nie hier nie.
Hy wil weet of daar mense in die Swakopmund se omgewing is wat die draad kan sny op die loop. Hy wil nie nog n miljoen km ry om so iets te laat doen nie.
Groete
Re: Geweersmit Namibia
Posted: Tue Sep 13, 2016 8:45 am
by FHM
Andre,
dat hy na Hot Shots toe gaan in Walvisbaai - skuins oorkant Spur en daar uitvind of hulle n geweersmit het langs die kus.
Daar is Namib Arms in Swakopmund ook - oorkant Closwa Biltong - hy kan daar by die Duitsers ook luister.
Persoonlik sou ek die wapen na Ahrens Guns in Prosperita (Windhoek) of Rosenthal's in WHK toe geneem het.
Re: Geweersmit Namibia
Posted: Tue Sep 13, 2016 4:56 pm
by Andre308
FHM wrote:Andre,
dat hy na Hot Shots toe gaan in Walvisbaai - skuins oorkant Spur en daar uitvind of hulle n geweersmit het langs die kus.
Daar is Namib Arms in Swakopmund ook - oorkant Closwa Biltong - hy kan daar by die Duitsers ook luister.
Persoonlik sou ek die wapen na Ahrens Guns in Prosperita (Windhoek) of Rosenthal's in WHK toe geneem het.
Baie dankie. Ons maak so.
Re: Geweersmit Namibia
Posted: Wed Sep 14, 2016 9:11 pm
by Hilmar
Andre
Edmund Gall "The rifle maker" in Windhoek sal my kreuse wees hy doen werk van hoogstaande gehalte en het my 223 herloop en knaldemper se draad gesny op loop en beskermings proppie gemaak.
Re: Geweersmit Namibia
Posted: Thu Sep 15, 2016 7:10 am
by Flip Nel
Hilmar wrote:Andre
Edmund Gall "The rifle maker" in Windhoek sal my kreuse wees hy doen werk van hoogstaande gehalte en het my 223 herloop en knaldemper se draad gesny op loop en beskermings proppie gemaak.
Stem, hy is baie goed, ek glo ook in hom
Re: Geweersmit Namibia
Posted: Thu Sep 15, 2016 9:37 am
by Williel
Ahrens vat in elk geval al sy wapens na Edmund om aan te werk. Kontak 081 drie 08 73 ses 0.
Re: Geweersmit Namibia
Posted: Thu Sep 15, 2016 10:53 pm
by Andre308
Baie dankie vir al die inligting. Skoonpa het gister sy Silent Hunter by Safari gekoop.
Hy gaan nou al die inligting hier bo gegee word, dat hy daai Musgrave se stembande kan laat uitsny.
Groete
Re: Geweersmit Namibia
Posted: Fri Sep 16, 2016 7:27 am
by Flip Nel
Edmund Gall "The rifle maker"
061 304 515
+26461304515 as jy uit Suid Afrika bel.