Page 1 of 1
Vixen Artes 5-30x56 MLR scope
Posted: Wed Sep 07, 2016 4:48 pm
by JJV
Hallo
Het iemand dalk al so teleskoop gekoop/deur hom gekyk? Ek sien Camdix verkoop hulle vir R19500, blykbaar baie dieselfde soos die nuwe Lynx scope. Enige opinie sal waardeer word. JJ
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Vixen Artes 5-30x56 MLR scope
Posted: Wed Sep 07, 2016 9:39 pm
by JJV
Het Niemand so een nie?????
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Vixen Artes 5-30x56 MLR scope
Posted: Wed Sep 07, 2016 10:15 pm
by LoopSoosStroop
JVV, ek sal amper geld daarop sit dat dit dieselfde scope is. Hoe lyk die kruishaar? Dalk is dit die enigste verskil.
Re: Vixen Artes 5-30x56 MLR scope
Posted: Fri Sep 09, 2016 2:53 pm
by Steppenwolf
JJV wrote:Het Niemand so een nie?????
Sent from my iPhone using Tapatalk
My een jag pel het een op sy .338. Dis n lieflike ding en in my opinie beter as die 'top end' Lynx en baie ander bekende make. Wat ek wel nie van hou nie is dat hy nie n FFP beskikbaar is nie en hy so bietjie swaar is.
Re: Vixen Artes 5-30x56 MLR scope
Posted: Fri Sep 09, 2016 3:02 pm
by Nico Harris
Wolf het jy die nuwe lynx gesien?