Page 1 of 1

260rem Savage LRP

Posted: Wed Sep 07, 2016 11:56 am
by bkotze
hi Manne,

kan enige iemand my dalk se wat is die nodes vir n 260Rem. ek het n Savage LRP en wil bietjie lading ontwikkeling doen.

ek het op n OBM calculator af gekom wat se met n 26" loop is node 4 1.329m/s een van die regte nodes.

ek gebruik die volgende komponente:

-S365 lot 84
-Lapua Scenar 139gr punte
-Lapua doppe
-CCI 200 primers
-TPL is 2.835" of 72.03mm

QL stel voor om 42.2gr S365 te gebruik om daai node te behaal.

kan iemand my bietjie meer raad gee asb.

groete,

Bernard

Re: 260rem Savage LRP

Posted: Wed Sep 07, 2016 12:30 pm
by M98mauser
Bernard begin met 41.5gr skiet en neem die spoed of kyk net hoe lyk dinge is daar druk tekkens kyk na jou spoed behoort hier in die omgewing van 2750fps te wees, gaan dan op na jou 42.2gr toe. Hoop dit gaan mooi loop. Ek wag in spanning vir myne se lisensie.