Page 1 of 1

Gringo

Posted: Tue Sep 06, 2016 1:33 pm
by craigenm
Dag se mense eks hier om te leer
ek jag my hele lewe al het ook lank profesioneel ge jag ma skiet en jag nou net vir my plisier en skiet ook IPSE
Dankie

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Gringo

Posted: Tue Sep 06, 2016 1:58 pm
by joe rocket
Welkom Gringo sĂȘ vir ons waar jy bly en met watter roere skiet jy. Hier is baie slim manne jy is by die regte plek.

Re: Gringo

Posted: Tue Sep 06, 2016 2:10 pm
by Boesman10
welkom Gringo. Waar in die land woon jy?

Re: Gringo

Posted: Tue Sep 06, 2016 2:14 pm
by craigenm
Dankie ja
458 Winchester
375 H&H Winchester Pre64
300 win mag musgrave
243 win mag Ruger
223 mini 14 Ruger
.22 norinco my eerste
.22 hornet Anchults
.40 S&W Glock 35
6.5 Creedmoore op besteling
Ek bly in Richards Bay
Oorspronklik van Alldays dankie vir die belangsteling


Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Gringo

Posted: Tue Sep 06, 2016 2:42 pm
by Barry Loock
Baie welkom hier. Daarom nog iemand in "boom town"

Aim small, hit big.

Re: Gringo

Posted: Tue Sep 06, 2016 3:12 pm
by Geno
Welkom.
Hoe lyk daai .243WinMag se dop?

Re: Gringo

Posted: Tue Sep 06, 2016 3:27 pm
by craigenm
Sukkel nog met 243 ek en Barry werk aan hom het nou n vars lading wat ek moet gaan toets sal laat weet wat maak hy en of hy te koop is [WHITE SMILING FACE]

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Gringo

Posted: Tue Sep 06, 2016 4:02 pm
by Nico Harris
Welkom Craigen. Hy bedoel is n 243 winchester en nie n winchester magnum nie.

Re: Gringo

Posted: Tue Sep 06, 2016 4:33 pm
by craigenm
Dankie ok vang nou sien ek leer nog

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Gringo

Posted: Tue Sep 06, 2016 6:32 pm
by Barry Loock
Versigtig tik. Hier is manne wat fyn lees

Aim small, hit big.