Page 1 of 1

Nikon monarch X 4-16*50

Posted: Mon Sep 05, 2016 11:00 pm
by Fanie Nel
Goeie naand almal
Ek soek as opinie oor bogenoemde teleskoop. Stel belang in een
Nie dalk iemand wat so een gebruik nie
Groete

Re: Nikon monarch X 4-16*50

Posted: Tue Sep 06, 2016 6:19 am
by Jaco v Zyl
Ek het een gehad.
Ek dink die glas is baie goed,en die teleskoop is goed gebou.
Die klieks is lekker positief, alhoewel hul effens maklik kliek,sou verkies dat hul sttrammer moes wees.
My grootste klagte was dat dit n mildot kruis het en moa verstelling.
As bg nie jou pla nie, en jy kry vir goeie prys, dink ek dis n goeie koop.
Groete
Jaco

Re: Nikon monarch X 4-16*50

Posted: Tue Sep 06, 2016 6:30 am
by Klein Chris
Ek het die BDC kruis haar een op die 30-06. Niks fout met die teleskoop nie
Die BDC werk lekker vir jag - die sirkels suig lekker vas op n bok maar ek sukkel met groepering skiet op papier veral waar ek die BDC moet gebruik
Stem saam met Jaco bly n goeie koop

Re: Nikon monarch X 4-16*50

Posted: Tue Sep 06, 2016 6:55 am
by Fanie Nel
Baie dankie vir terugvoer. Wat sou julle se is goeie prys
as die kruis nie te dik sal die mil dot my nie pla nie.
Groete

Re: Nikon monarch X 4-16*50

Posted: Tue Sep 06, 2016 7:17 am
by LoopSoosStroop
Fanie ek het 'n X gehad, met die gewone NP kruishaar. Fantastiese scope. As hulle hom in 'n oordentlike MOA kruishaar gemaak het was dit my volgende scope.

Re: Nikon monarch X 4-16*50

Posted: Tue Sep 06, 2016 7:18 am
by LoopSoosStroop
Solied gebou, lekker 10 MOA per omwenteling turrets, goeie glas. Hulle het vir omtrend $1200 geretail in die States

Re: Nikon monarch X 4-16*50

Posted: Wed Sep 07, 2016 9:20 am
by tau
Ek het een van die eerstes gekoop. Werk goed vir jag, vrek taai en stel akkuraat. NIE vir papier skiet met BDC nie, maar bokke moet lig loop. Weet nie wat hulel nou kos nie, maar 5 jaar terug was hulle baie goedkoper as enige iets naby dieselfde standaard.

Re: Nikon monarch X 4-16*50

Posted: Wed Sep 07, 2016 10:06 am
by LoopSoosStroop
Manne, moenie die Monarch X (tactical) met die ander verwar nie. Totaal verskillende scopes.

Sover ek weet het die X nooit in BDC uitgekom nie?

Re: Nikon monarch X 4-16*50

Posted: Wed Sep 07, 2016 10:34 am
by Jean Marais
LoopSoosStroop wrote:Manne, moenie die Monarch X (tactical) met die ander verwar nie. Totaal verskillende scopes.

Sover ek weet het die X nooit in BDC uitgekom nie?
Jy's reg - Was gemaak in MilDot en NicoPlex kruisdrade. Ek sĂȘ "was" want Nikon maak nie meer die tipe scopes nie.

Re: Nikon monarch X 4-16*50

Posted: Wed Sep 07, 2016 10:52 am
by LoopSoosStroop
Korrek.

En die mildot was nie baie bruikbaar nie want die turrets was in MOA.

Ek het die NP gehad.

Re: Nikon monarch X 4-16*50

Posted: Wed Sep 07, 2016 10:53 am
by LoopSoosStroop
Regtig jammer hulle bring nie 'n newe ene uit in 5-20 of 6-24 nie. Met 'n oordentlike MOA kruishaar. Res alles dieselfde.

Ek sal eerste in die ry staan,